Hierdie is een groot ondersoek met interaktiewe aktiwiteite en daar sal van jou verwag word om sekere aktiwiteite te voltooi. Dit mag dalk wees dat jy net op sekere "buttons" moet klik en dan waarneem wat gebeur. Daarna sal u versoek word om te reageer.[br][br]Van tyd tot tyd sal jy gevra word om sekere aktiwiteite te voltooi deur 'n antwoord te tik of te skryf. Jy kan jou antwoord op drie maniere gee:[br][br]1. Jy kan jou antwoord in 'n teksboks in tik.[br]2. Jy kan jou antwoord skryf op jou skerm of met jou muis. [br]3. Jy kan op twee maniere 'n foto van jou antwoord laai.[br][br]Hier volg 'n verduideliking van die verskillende maniere wat jy jou antwoord kan rekordeer:[br][img]https://www.geogebra.org/resource/xcqmt8mc/XU4oqcevfBZUfwR7/material-xcqmt8mc.png[/img][br][img]https://www.geogebra.org/resource/vedzaepv/wotY1mkG7VVTC3Q4/material-vedzaepv.png[/img][br][color=#ff0000][size=150][size=200]Sterkte en geniet jou aktiwiteite![/size][/size][/color][br]
Wat dink jy is die definisie van 'n funksie? [br](Skryf jou antwoord in die spasie hieronder.)