Die volgende ondersoek breuk die formule op in sy drie hoofdele:[br][list=1][*][color=#0000ff]Invoergetalle[/color][/*][*][color=#0000ff]Reël[/color][/*][*][color=#0000ff]Uitvoergetalle[/color][/*][/list][br]Die aktiwiteit kyk dan hoe die reël 'n [color=#ff0000][b]verwantskap [/b][/color]te skep tussen die invoer- en uitvoergetalle.
Lees die volgende stelling en besluit watter antwoord pas by die stelling.[br]Die x-waarde kan ook die volgende genoem word: